Kry Mekaar en Inwyding

Op 23 Februarie het die ouers, veral die nuwe ouers, van VCP bymekaar gekom om mekaar te ontmoet en feestelik saam te verkeer. 

Op dieselfde dag het ons ook ons nuwe fasiliteite ingewy.   Vyeboom Christelike Privaatskool spog nou met 2 nuwe klaskamers, ‘n tennisbaan asook ‘n braaiplek vir funksies.

Na ‘n klein seremonie by die skool met oom Frans Theron as die eregas, het al die ouers afbeweeg na die tennisbaan.  Nadat Ian van den Berg vir ons die tennisbaan as amptelik geopen het, het die leerlinge onder mekaar ‘n klein kompetisie gehad in hulle verskillende ouderdomsgroepe.  Geluk aan Max de Kock (Graad 000), Andrè Roux (Graad R), Jaden Ali (Junior) en Anne Snyman (Senior) wat onderskeidelik gewen het.  Van hier het almal beweeg na die braaiplek waar Andries Roux vir ons die vuurtjie aangesteek het.

Alle ouers is daarna na die saal, waar nuwe ouers op die VCP manier “gedoop” is. 

Baie dankie aan almal se spontane deelname en ons is opreg trots op elke VCP-ouer. 

 Leerders sing skoolliedDankieOom Frans TheronIan van den Berg

 

 

 

 

Posted on March 1, 2012, in Skoolaktiwiteite. Bookmark the permalink. Leave a comment.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: