Cheeky Chicken – Hoenderete

Mamma’s julle kan maar ‘n “af” dag vat en eerder op 9 Maart vanaf 19h00 jou gesin kom bederf by die Vyeboom Kerksaal.

Gebraaide hoender, skyfies, brood en slaai @ R40/persoon.

Kontantkroeg beskikbaar.

Al wat ma sal moet doen is om die piekniek-mandjie te pak met die eetgerei.  Die skool sorg vir die res.  Mamma jy kan ook vir pa stuur om die kos te loop haal, sou jy nou regtig niks wou doen nie, want ons het wegneemetes ook beskikbaar.

Beskou dit sommer as ‘n vroeë Moedersdag-geskenk van die skool af.

Kontakpersoon : Lindie Snyman – 082 784 7683

Posted on February 22, 2012, in Fundraisers. Bookmark the permalink. Leave a comment.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: